VRAAG |
ANTWOORD |
PUNT |
Sinstrukture |
||
1 |
... hulle moord en terrorisme gepleeg het. ü |
1 |
2 |
... hy in Stellenbosch kan gaan studeer. ü |
1 |
3 |
... 'n nuwe motor koop as 'n gerieflike woonplek huur. ü |
1 |
4 |
... word deur sy ou skoolmaat, Plank, verwelkom as hy in Stellenbosch aankom. ü |
1 |
5 |
... die studentelewe geniet ü ... is hy in Stellenbosch. ü |
1 1 |
6 |
... Greg se pa se misdaad hom orals agtervolg, ü meng hy nie juis met ander studente nie. ü |
1 1 |
7 |
... "Ek wil die Baker probeer opspoor ü ... hy moet (ook) saam met my pa en Dok Pienaar opgesluit word." ü |
1 1 |
8 |
... om (enig)iets met Tom te doen te hê. ü |
1 |
9 |
... Xander 'n video gesien het waarin sy pa wreed tereggestel word, ü besluit hy om Tom te help. ü |
1 1 |
10 |
... Tom, sy "hacker-buddy", ook wreedaardig vermoor is. ü |
1 |
Woordstrukture |
||
1 |
tronk, ü as gevolg van ü |
2 |
2 |
student ü |
1 |
3 |
splinternuwe, ü bekostig ü |
2 |
4 |
aankoms ü |
1 |
5 |
studies, ü onbelangrik ü |
2 |
6 |
misdadiger, ü sosiaal ü |
2 |
7 |
vind/vastrek, ü gestraf ü |
2 |
8 |
benodig, ü hulp ü |
2 |
9 |
video's, ü wrede ü |
2 |
10 |
moord, ü s'n ü |
2 |
Kommunikasie |
||
1 |
"Totsiens Ma, moenie so hartseer lyk nie. ü Ek sal gereeld bel en SMS'e stuur." ü |
1 1 |
2 |
"Baie welkom in Matieland! ü Waar kry jy die geld om in so 'n mooi plek te kan bly?" ü |
1 1 |
3 |
"Greg, jy kan gerus oorkom vir koffie." ü "Dankie, maar my studies hou my te besig om uit te gaan." ü |
1 1 |
4 |
"Ek is jammer Chloe, ü maar ek wil regtig nie deel van die studente-lewe wees nie." ü |
1 1 |
5 |
"Ag nee Plank, wat het jy gedoen! ü Ek is sommer lus en vat die woonstelsleutel terug." ü |
1 1 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking