Donderdag 06 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 67

HOOFSTUK 67

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 67

67.1

Die Baker is nie bekommerd nie en dink sy data is veilig. Hoekom?

 

A

Al die Baker se data is geënkripteer.

 

B

Xander weet nie wat sy kode is nie.

 

C

Hy het kopieë van al sy data gemaak.

 

D

Hy het al sy inligting reeds uitgewis.

67.2

Die Baker wil met Xander onderhandel. Wat is die eerste opdrag wat Xander gee?

 

A

Hulle moet Plank dringend by 'n dokter kry.

 

B

Die lyfwagte moet hul gewere in die kanaal gaan gooi.

 

C

Greg moet dadelik 'n Antropine-inspuiting kry.

 

D

Ayla en Dirk se hande moet losgemaak word.

67.3

Wat doen Xander as hy skree: "Hierdie is vir my pa!"

 

A

Hy gryp die inspuiting by Valkyrie en spuit Greg in.

 

B

Hy skiet die Baker met drie pistoolskote dood.

 

C

Hy skop die Baker terwyl hy op die grond lê.

 

D

Hy gryp Valkyrie vas sodat sy nie kan vlug nie.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking