HOOFSTUK 66
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 66
66.1 |
Sebastian Stadler en Rian Trollip – watter feit is verkeerd? |
|
|
A |
Hulle was neefs, nie broers nie. |
|
B |
Albei was by Project Coast betrokke. |
|
C |
Albei het virologie bestudeer. |
|
D |
Sebastian was ouer as Rian. |
66.2 |
Project Nursery Rhyme – watter feit is verkeerd? |
|
|
A |
Sebastian het Valkyrie aan Chris Owen en Dok Pienaar voorgestel. |
|
B |
Dit het Sebastian Stadler die vryheid gegee om nuwe dinge te ontdek. |
|
C |
Rian Trollip het ook vir Project Nursery Rhyme kom werk. |
|
D |
Rian het gedreig om hulle by die polisie te gaan verkla. |
66.3 |
Valkyrie se selfoon lui skielik. Watter ontstellende nuus kry sy? |
|
|
A |
Daar is by haar en die Baker se woonplek ingebreek. |
|
B |
Die polisie is op pad om die Baker te kom arresteer. |
|
C |
Al die laboratoriumrekenaars het ophou funksioneer. |
|
D |
Die Baker word afgepers en moet 'n Bitcoin-losprys betaal. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking