HOOFSTUK 68
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 68
68.1 |
Hoe voel Plank oor die feit dat Greg hom in Istanboel agtergelaat het? |
|
|
A |
Hy sal Greg nooit daarvoor kan vergewe nie. |
|
B |
Hy weier om met Greg daaroor te praat. |
|
C |
Hy dink Greg het gedoen wat hy moes doen. |
|
D |
As hy Greg was, sou hy dieselfde gedoen het. |
68.2 |
Hoe sterf Plank? |
|
|
A |
Hy skiet homself per ongeluk met Xander se pistool dood. |
|
B |
Hy word in 'n wraakaanval deur Valkyrie-hulle doodgeskiet. |
|
C |
Hy hang homself met 'n geskeurde kombers in sy tronksel op. |
|
D |
Hy verdrink in die Canale Grande, want hy kan nie swem nie. |
68.3 |
Wat berig die koerante van die Turret Media-groep in Suid-Afrika? |
|
|
A |
Dit berig dat die Baker uiteindelik in Venesië opgespoor is. |
|
B |
Dit berig dat Valkyrie gevlug het en nie opgespoor kan word nie. |
|
C |
Dit berig dat Plank in die Canale Grande verdrink het. |
|
D |
Dit berig dat Greg Owen se lyk uit die Canale Grande gehaal is. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking