HOOFSTUK 54
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 54
54.1 |
Hoe reageer Ayla die volgende oggend op Greg se verskoning? |
|
|
A |
Sy sê dit was sommer niks. |
|
B |
Sy vergewe hom dadelik. |
|
C |
Sy ignoreer die verskoning. |
|
D |
Sy begin oor iets anders praat. |
54.2 |
Wat het die Baker gedoen toe hy besef dat Greg-hulle sy rekenaar binnegedring het? |
|
|
A |
Hy het sy TV se kamera toegeplak. |
|
B |
Hy het die "back door" toegemaak. |
|
C |
Hy het vir hulle 'n boodskap gestuur. |
|
D |
Hy het Dirk Schutte in diens geneem. |
54.3 |
Wie/Wat verskyn nie op die Baker se webcam-foto nie? |
|
|
A |
Die binnekant van 'n donker vertrek |
|
B |
Die San Giorgio Maggiore-kerk in Venesië |
|
C |
'n Venster wat uitkyk op water |
|
D |
Die Baker wat agter sy rekenaar sit |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking