HOOFSTUK 53
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 53
53.1 |
Greg oorweeg dit om sy soektog na die Baker te staak. Hoe voel Xander hieroor? |
|
|
A |
Hy dink Greg sal 'n lafaard wees as hy ophou soek na die Baker. |
|
B |
As Greg ophou na die Baker soek, beteken dit die Baker het gewen. |
|
C |
Dit is Greg se besluit en hy moet doen wat hy dink reg is. |
|
D |
Hulle het alreeds so ver gevorder en kan nie nou opgee nie. |
53.2 |
Hoe reageer Dirk as hy hoor dat Plank in Istanboel agtergebly het? |
|
|
A |
Hy is woedend daaroor. |
|
B |
Hy is baie teleurgesteld. |
|
C |
Hy vertrek Istanboel toe. |
|
D |
Hy is baie verlig daaroor. |
53.3 |
Hoekom is Greg huiwerig om nóú terug te gaan Suid-Afrika toe? |
|
|
A |
Hy wil eers die Baker vind. |
|
B |
Hy dink sy ma manipuleer hom. |
|
C |
Hy wil eers vir Plank vind. |
|
D |
Hy dink dis nie veilig nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking