HOOFSTUK 55
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 55
55.1 |
Watter teorie van Xander beskou Greg as heeltemal belaglik? |
|
|
A |
Hy vertrou Dirk Schutte steeds nie en dink dat hy die Baker is. |
|
B |
Hy dink die webcam-foto van die Baker se woonplek is gemanipuleer. |
|
C |
Hy dink die Baker wag reeds vir hulle wanneer hulle in Venesië aankom. |
|
D |
Hy dink Greg en die Baker ken mekaar en werk saam om hom te vermoor. |
55.2 |
Venesië is verwarrend en 'n mens kan maklik in die nou straatjies en stegies verdwaal. Hoe kry Greg-hulle dit reg om hul nuwe blyplek maklik te kry? |
|
|
A |
Die bnb se eienaar gee vir hulle padaanwysings wanneer hulle hom skakel. |
|
B |
Hulle vra vir 'n paar plaaslike inwoners hoe hulle moet loop om daar te kom. |
|
C |
Hulle gebruik Google Maps op Xander se foon om die kortste roete te vind. |
|
D |
Hulle loop eers na die San Giorgio Maggiori-kerk en vind dan hul woonplek. |
55.3 |
Wie is nie een van Greg se verdagtes as die moontlike Baker nie? |
|
|
A |
Thomas Lawson |
|
B |
André Symington |
|
C |
Dirk Schutte |
|
D |
Ayla se pa |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking