HOOFSTUK 52
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 52
52.1 |
Hoe reageer Dirk as Greg hom daarvan beskuldig dat hy die Baker is? |
|
|
A |
Hy is baie ontsteld as Greg hom daarvan beskuldig. |
|
B |
Hy dink dis 'n grap om van so iets beskuldig te word. |
|
C |
Hy dreig om te loop en Greg aan homself oor te laat. |
|
D |
Hy sal aan Greg bewys dat hy nie die Baker is nie. |
52.2 |
Watter feit oor wat Dirk vir Greg sê, is verkeerd? |
|
|
A |
Greg se ma het Dirk gevra om haar seun te kom soek. |
|
B |
Dok Pienaar is met 'n skerp voorwerp doodgesteek. |
|
C |
Greg se pa is ernstig aangerand en in intensiewe sorg. |
|
D |
Greg se ma is gedreig dat sy die volgende slagoffer is. |
52.3 |
Xander vertrou nie die water wat Dirk vir Greg aanbied nie. Watter drinkgoed het Greg ook nie vertrou wat vir hom aangebied is nie? |
|
|
A |
Die vars granaatsap nadat Greg en Xander by die Hagia Sophia was |
|
B |
Die tuisgemaakte limonade wat Xander op die terras vir Geg aangebied het |
|
C |
Die koffie wat Xander een oggend vir Greg in die bed gebring het |
|
D |
Die appeltee wat Greg en Plank in die hotel saam met ontbyt gekry het |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking