HOOFSTUK 51
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 51
51.1 |
Watter feit oor die pistool-insident is verkeerd? |
|
|
A |
Greg en Ayla geniet dit baie as Greg so groot skrik. |
|
B |
Greg is kwaad en ontsteld en dink dit was 'n siek grap. |
|
C |
Xander vra verskoning dat hy Greg so laat skrik het. |
|
D |
Greg storm woedend by Greg en Ayla se kamer uit. |
51.2 |
Die voorgenome ontmoeting met Dirk Schutte. Watter feit is verkeerd? |
|
|
A |
Greg vrees die ontmoeting met Dirk Schutte. |
|
B |
Greg moet Dirk buite die Palazzo Vecchio ontmoet. |
|
C |
Dirk beskou Xander en Ayla as sirkusnarre. |
|
D |
Xander en Ayla sal saamgaan om Greg te beskerm. |
51.3 |
Die volgende oggend |
|
|
A |
Dis nog vroeg in die oggend en die omgewing is baie stil. |
|
B |
Greg-hulle stap van die hotel af na die Palazzo Vecchio toe. |
|
C |
Die vrou met die slange op haar kop verwys na Medusa. |
|
D |
Greg ontmoet Dirk in 'n kamer met geografiese kaarte. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking