HOOFSTUK 47
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 47
47.1 |
Watter herinnering aan Greg se pa sal hom altyd bybly? |
|
|
A |
Sy pa se aandeel in die dood van regter Gericke. |
|
B |
Sy pa se betrokkenheid by omkopery en misdaad. |
|
C |
Sy pa se wens dat Greg eerder as John moes gesterf het. |
|
D |
Sy beskuldiging in die tronk dat alles Greg se skuld is. |
47.2 |
Watter onverwagse stelling maak Ayla terwyl hulle op pad lughawe toe is? |
|
|
A |
Sy glo nie dit was die polisie wat die deur oopgebreek het nie. |
|
B |
Sy dink Candon het vir die polisie gesê waar om hulle te vind. |
|
C |
Sy is seker dit was die Baker wat die voordeur oopgebreek het. |
|
D |
Sy dink die polisie sal Plank seermaak om meer inligting te kry. |
47.3 |
Greg droom van Plank. Watter feit van die droom is verkeerd? |
|
|
A |
Plank word deur mans in uniform vasgegryp. |
|
B |
Plank word met 'n swart lap geblinddoek. |
|
C |
Plank se hande en bene word vasgebind. |
|
D |
Plank word hardhandig in 'n bussie ingedwing. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking