Donderdag 06 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 48

HOOFSTUK 48

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 48

48.1

Greg dink terug aan 'n partytjie by sy ouerhuis. Watter feit is verkeerd?

 

A

Dokter Rian Trollip en sy vrou was ook daar.

 

B

Rian Trollip het op die vleuelklavier gespeel.

 

C

Greg kan onthou dat Rian en sy vrou gedans het.

 

D

Volgens John het Trollip hom die "creeps" gegee.

48.2

Waar kry Greg die Baker se adres in Florence?

 

A

in die rekenaar se "recycle bin"

 

B

in 'n lêer op die donker web

 

C

in 'n mediese tydskrif op die internet

 

D

by die hotel se ontvangstoonbank

48.3

Greg besoek die plek waar die Baker woon. Watter feit is verkeerd?

 

A

Dit is naby Greg-hulle se hotel geleë.

 

B

Hy vra by ontvangs hoe om daar te kom.

 

C

Die Baker woon op die eerste vloer.

 

D

Blykbaar herken die Baker-hulle Greg.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking