HOOFSTUK 29
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 29
29.1 |
Hoe weet Greg en Plank waar die Basilica Cistern is? |
|
|
A |
Xander het vir Greg aanwysings gegee. |
|
B |
'n Bordjie dui die rigting daarheen aan. |
|
C |
Hulle vra vir ander toeriste waar dit is. |
|
D |
Dis die grootste gebou in die Sultanahmet-distrik. |
29.2 |
Wat word die Basilica Cistern ook genoem? |
|
|
A |
Hagia Sophia Museum |
|
B |
Topkapi Paleis |
|
C |
Blou Moskee |
|
D |
Versonke Paleis |
29.3 |
Watter godin se kop vorm die voetstuk van twee pilare? |
|
|
A |
Medusa |
|
B |
Hipnos |
|
C |
Zeus |
|
D |
Venus |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking