HOOFSTUK 30
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 30
30.1 |
Wat laat Greg dink dat Xander gewapend is? |
|
|
A |
Greg sien 'n pistool onder sy hemp uitsteek. |
|
B |
Xander rig 'n vuurwapen op Greg as hy hom groet. |
|
C |
Greg sien dat Xander 'n pistool in sy kous wegsteek. |
|
D |
Xander se hand beweeg na sy broek se agtersak. |
30.2 |
Wat doen Xander met Greg se simkaart? |
|
|
A |
Hy breek dit met sy hande. |
|
B |
Hy vertrap dit met sy skoen. |
|
C |
Hy gooi dit in die water. |
|
D |
Hy gee dit aan Greg terug. |
30.3 |
Hoekom weier Xander om Greg te help? |
|
|
A |
Greg het vir hom gejok oor die transponder in sy hand. |
|
B |
Greg bied vir hom geld aan en hy stel nie belang nie. |
|
C |
Greg is net soos sy pa en Xander haat Greg se pa. |
|
D |
Xander is kwaad omdat Plank saamgekom het. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking