HOOFSTUK 28
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 28
28.1 |
Wat sê Greg nie vir sy ma as hy haar van die lughawe af bel nie? |
|
|
A |
Hy sê dat hy haar nie van sy besoek aan Turkye kan vertel nie. |
|
B |
Hy sê dat Plank saam met hom Turkye toe gaan. |
|
C |
Hy sê hy sal sy studies uitsorteer wanneer hy terugkom. |
|
D |
Hy sê sy moet hom bel as sy baie na hom verlang. |
28.2 |
Hoe raak Greg van sy selfoon ontslae? |
|
|
A |
Hy gooi dit in 'n vullisblik op die lughawe. |
|
B |
Hy spoel dit in die toilet af. |
|
C |
Hy neem dit saam op die vliegtuig. |
|
D |
Hy vra dat Lisa dit vir hom moet hou. |
28.3 |
Waar spreek Greg en Xander af om mekaar te ontmoet? |
|
|
A |
By die nuwe Istanboel-lughawe |
|
B |
By die Havaist-busterminus |
|
C |
In die Basilica Cistern |
|
D |
By 'n toilet in die Sultanahmet-distrik |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking