HOOFSTUK 27
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 27
27.1 |
Hoe reageer Greg as Xander laat weet: Ek het die transponder geactivate. Nou is jy myne. |
|
|
A |
Hy dink dis 'n groot grap. |
|
B |
Hy is kwaad daaroor. |
|
C |
Hy verstaan nie wat Xander bedoel nie. |
|
D |
Hy skrik as hy dit lees. |
27.2 |
Xander gee vir Greg verskeie opdragte. Watter opdrag is nie een daarvan nie? |
|
|
A |
Hy moet sy selfoon en skootrekenaar vernietig. |
|
B |
Hy moet vir hom 'n vliegtuigkaartjie bespreek. |
|
C |
Hy moet aansoek doen vir 'n e-visum. |
|
D |
Hy moet sorg dat sy paspoort gereed is. |
27.3 |
Wat wil Plank met die transponder doen as hy nie mag saamgaan Istanboel toe nie? |
|
|
A |
Hy wil dit by 'n tattoeëerwinkel laat uithaal. |
|
B |
Hy wil dit deur 'n dokter laat uithaal. |
|
C |
Hy wil dit met Greg se vleismes uithaal. |
|
D |
Hy wil dit in sy hand los, want dit pla hom nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking