HOOFSTUK 26
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 26
26.1 |
Waaroor is Greg spyt as hy sien wat Plank aangevang het? |
|
|
A |
Hy is spyt dat hy vir hom 'n woonstelsleutel gegee het. |
|
B |
Hy is spyt dat hy die transponder op die tafel laat lê het. |
|
C |
Hy is spyt wat hy nie weet hoe om wonde te versorg nie. |
|
D |
Hy is spyt dat die transponder nie in sy eie hand is nie. |
26.2 |
Hoekom besluit Greg om Plank se bloeiende hand te ontsmet? |
|
|
A |
Hy is bang Plank gaan nog meer bloed verloor. |
|
B |
Hy is bang dat Plank weer dagga gaan gebruik. |
|
C |
Hy is bang dat daar infeksie in die wond gaan kom. |
|
D |
Hy is bang dat Plank se hand gaan afvrot. |
26.3 |
Hoekom kan Plank nie die transponder by 'n hospitaal laat uithaal nie, volgens Greg? |
|
|
A |
Sy wond sal septies word as hulle daaraan werk. |
|
B |
Hoe sal hulle dit aan die hospitaal verduidelik? |
|
C |
Hospitale haal nie transponders uit nie. |
|
D |
Plank het nie vervoer na 'n hospitaal toe nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking