HOOFSTUK 22
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 22
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
22.1 |
Video's word gestuur |
|
|
A |
Greg ontvang 'n boodskap wat hy dink van die Baker af kom. |
|
B |
Greg stuur vir Xander 'n video van Tom se lyk by die brug. |
|
C |
Greg stuur vir Xander 'n video van regter Gericke se teregstelling. |
|
D |
Greg se verstand is baie helder, want hy het Ritalin gebruik. |
22.2 |
Smeek vir genade |
|
|
A |
Die teregstelling vind buite in die veld plaas. |
|
B |
Greg se pa en Dok Pienaar kyk laggend na wat gebeur. |
|
C |
Die regter is blykbaar vroeër omgekoop om stil te bly. |
|
D |
Die regter het 'n vrou en kind en hy smeek vir sy lewe. |
22.3 |
'n Afgryslike einde |
|
|
A |
Vier mans omring die regter. |
|
B |
'n Pistool in sy mond kraak die regter se tande. |
|
C |
'n Stuk rubberband word oor die regter se gesig getrek. |
|
D |
Die regter sterf aan verstikking. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking