Dinsdag 06 September 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 21

HOOFSTUK 21

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 21

Watter een van die volgende feite is ONWAAR? 

21.1

Greg is steeds bewerig as hy in die klas sit.

 

A

Hy skryf daardie dag 'n fisiologie-vraestel.

 

B

Dain bied vir hom Ritalin aan om hom te kalmeer.

 

C

Oom Dirk dink Greg is op soek na Lisa en Plank.

 

D

Daar is baie inligting oor oom Dirk op die internet.

21.2

By oom Dirk se lapa

 

A

Daar hang polisie-memorabilia teen die een muur.

 

B

Een bordjie sê: 'n Ete sonder bier noem jy ontbyt.

 

C

Daar is net bier in oom Dirk se klein kroegie.

 

D

Hy sit bier voor Greg neer en dwing hom om dit te drink.

21.3

Soos 'n massiewe Gordiaanse knop

 

A

Dirk is ontsteld om te hoor dat Tom Xander se "hacker buddy" was.

 

B

Dirk belowe om Greg se ouers te probeer help.

 

C

Hy vergelyk Greg se situasie met die Gordiaanse knoop.

 

D

Greg erken teenoor Dirk dat hy 'n "quitter" is.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking