Dinsdag 06 September 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 23

HOOFSTUK 23

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 23

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

23.1

Ons gaan hierdie ding vir eens en vir altyd uitsort.

 

A

Regter Gericke se teregstelling sal Greg altyd bybly.

 

B

Greg besef nou hoe wreed Dok Pienaar werklik is.

 

C

Hy simpatiseer met Xander oor hoe sy pa doodgemaak is.

 

D

Xander weier egter om Greg te help om die Baker vas te trek.

23.2

Die eerste pakkie

 

A

Xander weet waar in Stellenbosch Greg woon.

 

B

Xander verduidelik wat in die twee pakkies gaan wees.

 

C

Borrelplastiek beskerm die inhoud van die eerste pakkie.

 

D

Greg kan nie die inhoud van die eerste pakkie gebruik nie.

23.3

Die tweede pakkie

 

A

Die tweede pakkie arriveer 'n week na die eerste een.

 

B

Greg gebruik 'n kombuismes om dit oop te sny.

 

C

Daar is 'n pakkie binne-in die pakkie.

 

D

Greg dink die pakkie se inhoud kan gevaarlik wees.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking