HOOFSTUK 18
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 18
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
18.1 |
Die lyk in die water |
|
|
A |
Greg herken Tom aan die T-hemp wat hy aanhet. |
|
B |
Greg en ander studente verfilm die toneel met hul selfone. |
|
C |
Skynbaar het die moordenaar Tom se tong uitgesny. |
|
D |
Greg is feitlik seker dat Xander die moordenaar is. |
18.2 |
Professor Kabi, die gasdosent |
|
|
A |
Hy doseer by die Universiteit van Johannesburg. |
|
B |
Hy gee vir Greg drie opsies en Greg kies nommer drie. |
|
C |
Dit lyk nie of hy baie beïndruk met Greg is nie. |
|
D |
Hy het gesien dat Greg laat by sy klas opgedaag het. |
18.3 |
'n Agtervolger by die mall |
|
|
A |
Greg se ma het gesien hoe haar agtervolger foto's neem. |
|
B |
Sy was onder andere by Starbucks en by Zara. |
|
C |
Die man wat haar agtervolg het, het swart klere gedra. |
|
D |
Greg kry later bevestiging dat daar foto's geneem is. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking