Saterdag 27 Augustus 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 17

HOOFSTUK 17

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 17

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

17.1

Die gebrande boek

 

A

'n Onbekende persoon het die boek aan Greg gestuur.

 

B

Die naam Valkyrie verskyn op die laaste bladsy.

 

C

Greg hou die boek in die kluis in sy woonstel.

 

D

Die bladsye in bros en kan maklik verkrummel of loskom.

17.2

Almal eet saam

 

A

Plank en Lisa bring hul eie kos saam.

 

B

Chloe sluit 'n rukkie later by hulle aan.

 

C

Lisa beskuldig Greg dat hy vir haar pa gejok het.

 

D

Dit word uiteindelik 'n onbeplande feesmaal.

17.3

Die rivier van dooie water

 

A

Greg het tot laat geleer en amper verslaap.

 

B

Hy is die eerste persoon wat op die gru-toneel afkom.

 

C

Die opskrif hierbo verwys na die Eersterivier.

 

D

Daar is baie vrae, maar geen antwoorde nie.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking