HOOFSTUK 16
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 16
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
16.1 |
Tom – 'n skim uit die verlede |
|
|
A |
Hy hou Greg en sy woonstel al 'n lang ruk dop. |
|
B |
Hy is die terreinbestuurder van Lawson Kollege. |
|
C |
Hy het gehelp met die wraakaanval op die Owens. |
|
D |
Hy en Greg herken mekaar onmiddellik. |
16.2 |
Die NG Moederkerk |
|
|
A |
Dit is 'n indrukwekkende wit gebou in Drosdystraat. |
|
B |
Xander gaan die kerkgebou deur die hoofingang binne. |
|
C |
Mense is regop onder die kerkvloer begrawe. |
|
D |
Verskeie predikante is ook in die kerk begrawe. |
16.3 |
Greg en Tom se mislukte gesprek |
|
|
A |
Tom wil weet wat Greg van Xander wil hê. |
|
B |
Greg is bereid om Xander te vergewe vir wat hy gedoen het. |
|
C |
Greg bied aan om Xander te betaal as hy hom sal help. |
|
D |
Greg verlaat die kerkgebou en laat Tom alleen agter. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking