HOOFSTUK 13
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 13
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
13.1 |
Nicolette (Nicole + Colette) |
|
|
A |
Nicole is nie alleen in die motor wanneer sy vir Greg wag nie. |
|
B |
Die kind (Colette) se pa wil niks met haar te doen hê nie. |
|
C |
Nicole het gehoop dat sy en Greg hul verhouding kon hervat. |
|
D |
Greg voel jammer vir Nicole, maar hy kan haar nie "red" nie. |
13.2 |
Greg is vir verskeie redes emosioneel gedreineer as hy tuiskom. |
|
|
A |
Die skok van sy ma se verhouding met André Symington |
|
B |
Sy besoek aan sy pa in die tronk |
|
C |
Nicole se onverwagse besoek |
|
D |
Die ete-uitnodiging van die Lawsons |
13.3 |
'n Inbraak by Greg se woonstel |
|
|
A |
Die voordeur is oopgebreek tydens die inbraak. |
|
B |
Die skootrekenaar se skerm is opgeslaan. |
|
C |
Daar is 'n boodskap teen die glas-skuifdeur. |
|
D |
Niks is skynbaar uit die woonstel gesteel nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking