Woensdag 06 Julie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 12

HOOFSTUK 12

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 12

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

12.1

André Symington

 

A

Greg se ma ken hom reeds jare lank.

 

B

Hy het nie al sy klere aan wanneer Greg hom ontmoet nie.

 

C

Hy is 'n chemiese ingenieur.

 

D

Hy is 'n "toy-boy" en baie jonger as Greg se ma.

12.2

Kgosi Mampuru II

 

A

Gevangenes mag net twee besoeke per maand ontvang.

 

B

Die tronkterrein strek oor 'n groot gebied.

 

C

Baie streng sekuriteitsmaatreëls word toegepas.

 

D

C-Max is die plek waar geharde misdadigers aangehou word.

12.3

Die vieslikste gespuis van die mensdom

 

A

Greg se pa is baie krities oor alles in die tronk.

 

B

Hy is sarkasties wanneer hy na die kos verwys.

 

C

Hy is jammer dat hy die familie se naam onteer het.

 

D

Hy is ontsteld as Greg van die Baker en Valkyrie praat.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking