Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 11
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
11.1 |
Valkyries |
|
|
A |
Valkyries was vroulike geeste in die Griekse mitologie. |
|
B |
Valkyries word in Afrikaans Walkures genoem. |
|
C |
Valkyries het van donker toorkuns gebruik gemaak. |
|
D |
Valkyries het besluit wie sou lewe en wie sou sterf op die slagveld. |
11.2 |
Ritalin |
|
|
A |
Dain bied vir Greg daarvan aan. |
|
B |
Dis blykbaar 'n baie gewilde middel om te gebruik. |
|
C |
Greg is dankbaar, want dit sal hom wakker hou. |
|
D |
Dit staan bekend as die ontbyt van kampioene. |
11.3 |
Johannesburg toe vir die langnaweek |
|
|
A |
Dis Donderdag en die volgende dag is Goeie Vrydag. |
|
B |
Greg en die Uber-bestuurder praat oor die weer en oor politiek. |
|
C |
Hy kom laat in die aand eers by hul huis in Sandhurst aan. |
|
D |
Daar wag 'n groot skok op Greg wanneer hy by die huis aankom. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking