Saterdag 11 Junie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 4

 Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 4

Watter een van die volgende feite is ONWAAR? 

4.1

Greg raak betrokke by Vensters

 

A

Plank oorreed Greg om by Vensters betrokke te raak.

 

B

Die opvoerings bestaan uit musiek, dans en drama.

 

C

Chloe is 'n baie entoesiastiese organiseerder.

 

D

Greg neem uiteindelik nie aan die vertoning deel nie.

4.2

'n Vreemde vrou wat vrae vra

 

A

Sy daag op terwyl Greg vir Vensters oefen.

 

B

Sy wil weet waar Greg woon.

 

C

Sy knik en glimlag wanneer Greg na haar kyk.

 

D

Sy dra geen grimering nie.

4.3

Die loser wat sy pa weggegee het

 

A

'n Student stort sy bier oor Greg se hemp uit.

 

B

Die student se meisie het verlief op Greg geraak.

 

C

Hy wil weet of Greg se pa die candlestick-maker is.

 

D

Greg stamp die student en hy val op die grond.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking