Vrydag 10 Junie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 3

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 3

Watter een van die volgende feite is ONWAAR? 

3.1

Greg by die gastehuis in Beaufort-Wes

 

A

'n Vrou konfronteer hom oor sy pa se misdaad.

 

B

Sy het Greg voorheen op televisienuus gesien.

 

C

Sy wonder of hy die Baker ook gaan vastrek.

 

D

Greg is woedend as hy die eetkamer verlaat.

3.2

Greg se aankoms in Stellenbosch

 

A

Hy gaan minstens vir drie jaar daar woon.

 

B

Hy ontmoet vir Chloe, sy nuwe buurvrou.

 

C

Sy bied aan om Greg se meisie te wees.

 

D

Plank wag reeds in die woonstel vir hom.

3.3

Greg en Plank herenig

 

A

Plank is 'n tweedejaarstudent.

 

B

Hy dink Greg se woonstel is 'n lekker vryplek.

 

C

Hy omhels Greg wanneer hy hom sien.

 

D

Hy bied aan om vir Greg 'n pizza te koop.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking