Donker web Meerkeusige Vrae – Hoofstuk 5
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
5.1 |
'n Kursus in Sportwetenskap |
|
|
A |
Thomas Lawson sou eerder wou hê dat Greg in 'n sakekursus volg. |
|
B |
Sielkunde speel 'n groot rol in Greg se kursus. |
|
C |
Greg het nie handboeke nie en moet al sy inligting op die Internet soek. |
|
D |
Daar is baie leerwerk om vir dié kursus te doen. |
5.2 |
Plank se nuwe liefde |
|
|
A |
Haar naam is Lisa en sy studeer BCom. |
|
B |
Greg is skepties oor die erns van die verhouding. |
|
C |
Sy is 'n dagstudent en woon in Stellenbosch. |
|
D |
Plank het haar by een van die drinkplekke raakgeloop. |
5.3 |
'n Onaangename ontmoeting |
|
|
A |
Greg het nie geweet dat Lisa saam met Plank kom nie. |
|
B |
Greg wonder of haar pa 'n polisieman is. |
|
C |
Lisa se pa herken Greg na 'n rukkie. |
|
D |
Hy beveel Lisa om terug te klim in die bakkie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking