Donderdag 09 Junie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 2

 Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 2

Watter een van die volgende feite is ONWAAR? 

2.1

Greg vertrek Stellenbosch toe

 

A

Hy neem 'n selfoonfoto in die ingangsportaal.

 

B

Hy neem sy Conrad Botes-skildery saam.

 

C

Hy is haastig om te groet en te vertrek.

 

D

Sy ma troos hom wanneer hy emosioneel raak.

2.2

Greg se laaste besoek aan Lawson Kollege

 

A

Dok Pienaar wil Greg en sy ma in sy kantoor spreek.

 

B

Kwanele groet hom met 'n Lawson Kollege-handdruk.

 

C

Die Owen-memorabilia is uit die gedenkmuseum verwyder.

 

D

Party seuns neem foto's van Greg tydens sy besoek.

2.3

Plank kom Greg groet

 

A

Plank gryp Greg twee keer om die skouers.

 

B

Hy is nie baie slim nie, maar kan goed rugby speel.

 

C

Hy vertel dat hy die volgende jaar 'n Matie gaan word.

 

D

Hy het dagga agter die stalle gerook toe Greg arriveer het.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking