Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 1
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
1.1 |
'n Foutiewe berig oor Greg Owen |
|
|
A |
Greg Owen was in Venesië. |
|
B |
'n Span duikers het 'n liggaam uit die hoofkanaal gehaal. |
|
C |
Greg en vier ander mense was saam op die kanaal. |
|
D |
Greg Owen is dood. |
1.2 |
Greg se broer John |
|
|
A |
Hy was die jongste van die twee Owen-broers. |
|
B |
Hy het met 'n oordosis pille selfdood gepleeg. |
|
C |
Hy was baie waaghalsig en avontuurlustig. |
|
D |
Na sy dood het sy kamer onveranderd gebly. |
1.3 |
Die Meksikane glo elke mense sterf drie dode. |
|
|
A |
Wanneer jy jou oë vir die laaste keer toemaak. |
|
B |
Wanneer jy die dag begrawe word. |
|
C |
Wanneer niemand jou meer onthou nie. |
|
D |
Wanneer almal wat jy geken het, reeds dood is. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking