Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 9
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
9.1 |
"My naam is Dirk. Dirk Schutte." |
|
|
A |
Lisa het hom gestuur om Greg te kom soek. |
|
B |
Hy kom Greg verskoning vra vir wat hy vroeër gesê het. |
|
C |
Hy het opgelees oor Greg en sy rekords nagegaan. |
|
D |
Hy dring aan dat Greg hom van sy "hacker-goed" moet vertel. |
9.2 |
Greg praat oor sy aktiwiteite |
|
|
A |
Hy het reeds met die polisie saamgewerk. |
|
B |
Die kraking was 'n uitdaging, maar dit het te ver gegaan. |
|
C |
Greg erken eerlik dat hy steeds besig is met kraking. |
|
D |
Greg belowe dat hy sal ophou met kraking. |
9.3 |
'n Oud-polisieman wat "geboard" is |
|
|
A |
Dirk het verander in iemand wat hy nie wou wees nie. |
|
B |
Hy het vieslike mense gesien wat vieslike dinge doen. |
|
C |
Hy raak emosioneel as hy oor sy werk as polisieman praat. |
|
D |
Hy werk nou vir 'n sekuriteitsfirma en dit is baie beter. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking