Saterdag 18 Junie 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 8

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 8

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

1.

Greg skakel mevrou Trollip

 

A

Sy antwoord nie, en hy laat 'n stemboodskap.

 

B

Sy skakel hom na 'n ruk terug.

 

C

Sy het 'n helder stem.

 

D

Haar tong sleep wanneer sy met Greg praat.

2.

Greg soek antwoorde oor haar man

 

A

Greg noem mevrou Trollip aanvanklik "tannie".

 

B

Hy sê hy is 'n joernalis van Stellenbosch.

 

C

Hy wil weet of haar man 'n dokter of chemikus was.

 

D

Sy beëindig die oproep as Greg Project Nursery Rhyme noem.

3.

Greg maak meer oproepe oor dokter Trollip

 

A

Mevrou Trollip blok sy nommer en hy kan haar nie weer kontak nie.

 

B

Hy kontak mense en maatskappye wie se name onderaan foto's verskyn.

 

C

As hy vrae oor dokter Trollip vra, druk hulle onmiddellik die foon dood.

 

D

Hy word na verskeie mense toe verwys, maar eindig in 'n doodloopstraat.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking