Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 10
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
10.1 |
Plank en Lisa se wankelrige verhouding |
|
|
A |
Plank laat met 'n stemboodskap vir Greg weet dat Lisa hom gebel het. |
|
B |
Hy sê dankie dat Greg met oom Dirk oor hul verhouding gaan praat het. |
|
C |
Lisa is later weer kwaad nadat sy Plank se Tinder-profiel gesien het. |
|
D |
Greg sê Plank moet 'n sielkundige gaan sien oor sy emosionele probleme. |
10.2 |
Greg se woonstel word dopgehou |
|
|
A |
Plank is die eerste een wat sien dat die woonstel dopgehou word. |
|
B |
Die man sit op 'n motorfiets onder in die straat. |
|
C |
Greg dink hy herken die man, maar hy is nie seker nie. |
|
D |
Na 'n rukkie skakel die vreemdeling sy motorfiets aan en ry weg. |
10.3 |
'n Pakkie vir Greg |
|
|
A |
Dit arriveer by die ontvangstoonbank by die ingang. |
|
B |
Plank is nuuskierig om te weet wat in die pakkie is. |
|
C |
Greg maak die pakkie met 'n skerp groentemes oop. |
|
D |
In die pakkie is daar 'n boek met die woord "Valkyrie" voorin. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking