Sinstrukture
|
1. |
Het jy al voorheen van SkugterDigter gehoor? |
|
|
Nee, ... |
|
2. |
SkugterDigter behoort haar regte naam op die blog te gebruik. |
|
|
SkugterDigter hoef ... |
|
3. |
Ilaria se toespraak is interessant, maar Claude en Laetitia luister nie daarna nie. |
|
|
Alhoewel ..., ... |
|
4. |
Ilaria besluit om ook nie na Laetitia se toespraak te luister nie. |
|
|
Ilaria besluit dat ... |
|
5. |
Gerhard wou SkugterDigter se identiteit bekend maak. Hy wou wraak neem. |
|
|
Gerhard wou óf ... |
|
6. |
Barend sê" "Ilaria, ek kan nie glo dat jy so iets gedoen het nie." |
|
|
Volgens Barend ... |
|
7. |
Ilaria antwoord dat sy nou besef dit was die verkeerde ding om te doen. |
|
|
Ilaria antwoord: "..." |
|
8. |
Ilaria drink slaappille om van haar vernedering te vergeet. |
|
|
Ilaria drink slaappille sodat ... |
|
9. |
Ilaria drink baie whisky. Sy verdrink haarself in die see. |
|
|
Nadat ..., ... |
|
10. |
Gerhard Cilliers verneder nooit weer iemand op sosiale media nie. |
|
|
In die toekoms ... |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking