Inhoudsvrae
1. |
Ilaria lewer 'n interessante toespraak. Oor wie handel haar toespraak? |
2. |
Wat doen die meeste leerders egter terwyl sy praat? |
3. |
Ilaria skryf self gedigte. Watter bewyse kry ons dat sy baie suksesvol hiermee is? |
4. |
Hoekom stel Ilaria nie daarin belang om 'n verhouding met Barend te hê nie? |
5. |
Watter skuilnaam gebruik Ilaria op haar blog, en watter skuilnaam gebruik haar bewonderaar? |
6. |
Wat vertel haar bewonderaar van homself en hoekom kontak hy Ilaria, volgens hom? |
7. |
Wie is die geheime bewonderaar regtig, en watter bose plan het met Ilaria hy? Sê kortliks. |
8. |
Noem enige drie ooreenkomste tussen Ilaria Jordaan en Ingrid Jonker se lewens. |
9. |
Wie haal Ilaria se liggaam aan die einde van die verhaal uit die see? |
10. |
Daar is deus ex machina in hierdie verhaal teenwoordig. Bespreek hierdie stelling kortliks. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking