Inhoudsvrae
|
1. |
Waar bring Gerhard die twee weke na Kersfees deur? |
|
2. |
Hoe voel Hattie en Gerhard gedurende hierdie twee weke? |
|
3. |
Wat dink Hattie se ma moet sy doen as sy Gerhard na die vakansie weer sien? |
|
4. |
Hoekom, dink jy, hou Hattie se pa aan die begin nie van Gerhard nie? |
|
5. |
Wat oorreed hom om van Gerhard te begin hou? |
|
6. |
Wat doen Hattie en Gerhard wanneer hulle die tweede keer saam op die boot is? |
|
7. |
Hoe tree Gerhard hierna teenoor Hattie op? |
|
8. |
Wat is die gevolg van hierdie gebeure op die boot? |
|
9. |
Wat besluit Hattie om aan die situasie te doen, en hoe voel Gerhard hieroor? |
|
10. |
Wat dink jy besef Hattie se ma as sy die omslae van die twee Nirvana-CD's sien? |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking