Maandag 18 April 2022

Brander en ander: Kadawers – Tanya van Buuren Botma (Kommunikasie)

 Brander en ander: Kadawers – Tanya van Buuren Botma (Kommunikasie)

Elke respons moet 15–20 woorde lank wees.

1.

Daniël wil in die biologieklas by Henno en Eva kom sit. Henno protesteer en beledig Daniël. Hy dreig hom in sterk taal om weg te bly van hom en Eva af.

2.

Die botteltjie met kat-embrio's beland op Daniël se bank. Hy is baie ontsteld en smeek Linda om die embrio's weg te neem. Wat sê hy vir haar?

3.

Na drie briefies besluit Linda om juffrou Slabbert persoonlik te bedank vir haar geduld en simpatie met Daniël. Wat sê sy vir haar hieroor?

4.

Eva besluit om vir Daniël in 'n Whatsapp verskoning en vergifnis te vra omdat sy hom op skool so afgeknou het. Wat tik sy op haar foon?

5.

Daniël aanvaar die verskoning en nooi Eva uit om 'n Faceboek-vriendin van hom en Linda te word. Wat sê hy?

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking