Sondag 17 April 2022

Brander en ander: Kadawers – Tanya van Buuren Botma (Kommunikasie antwoorde)

Brander en ander: Kadawers – Tanya van Buuren Botma (Kommunikasie antwoorde)

1.

Jou vieslike idioot! Sorg dat jy wegbly van ons af, of ek slaan al jou tande uit!

2.

O liewe hemel, Linda, ek word naar om hierna te kyk! Vat dit asseblief dadelik weg!

3.

Juffrou, ek wil net baie dankie sê vir Juffrou se geduld en simpatie met Daniël. Ek waardeer dit opreg.

4.

Daniël, ek is so jammer oor hoe ek jou op skool behandel het. Vergewe my asseblief vir my vieslike optrede.

5.

Eva, ek het geen kwade gevoelens nie. Jy is baie welkom om met my en Linda op Facebook te gesels.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking