Inhoudsvrae
|
1. |
Sarita praat van die "dagboek-episode" – |
|
1.1 |
Waar het die dagboek-episode plaasgevind? |
|
1.2 |
Wat het Petrus tydens die dagboek-episode gedoen? |
|
2. |
Hoe het sy houding teenoor Sarita na hierdie episode verander? |
|
3. |
Wat laat Sarita glo dat Stef 'n verhouding met haar wil hê? |
|
4. |
Wat droom sy van haar en Stef wat sy vertroulik met Petrus deel? |
|
5. |
Petrus vrae baie uit oor Stef. Wat besef Sarita nie terwyl sy hom van haar en Stef vertel nie? |
|
6. |
Hoekom word Petrus 'n "Judas" in die titel genoem? |
|
7. |
Wie was Petrus en Judas in die Nuwe Testament? |
|
8. |
Hoekom het Petrus soos 'n Judas opgetree, volgens hom? |
|
9. |
Daar was moontlik ook 'n ander rede hiervoor. Wat dink jy is dit? |
|
10. |
Wat word in die verhaal met 'n eierboks vergelyk? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking