Sinstrukture
|
1. |
Petrus viktimiseer Sarita steeds, alhoewel sy hom vra om op te hou. |
|
|
Petrus viktimiseer Sarita steeds, al ... |
|
2. |
Sarita besluit later dat sy vertroulike dinge met Petrus sal deel. |
|
|
Sarita besluit later om … |
|
3. |
Petrus neem hul gesprekke op om dit vir Stef en die ander te speel. |
|
|
Petrus neem hul gesprekke op sodat … |
|
4. |
Het Sarita al iets van die oopmond-soen in haar droom gesê? |
|
|
Nee, … |
|
5. |
Petrus verneder Sarita deur hul persoonlike gesprekke met ander te deel. |
|
|
Sarita … wanneer hy … |
|
6. |
Petrus vra verskoning vir Sarita en belowe om dit nooit weer te doen nie. |
|
|
Petrus sê: "… Ek belowe dat …" |
|
7. |
Stef het 'n mooi lyf. Hy het ook 'n groot ego. |
|
|
Stef het sowel … |
|
8. |
Die seuns lag wanneer hulle hoor wat Sarita alles van Stef sê. |
|
|
Wanneer …, … |
|
9. |
Sarita het nog nooit so 'n vernederende oomblik beleef nie. |
|
|
Dit is die mees vernederende oomblik … |
|
10. |
Sy glo Petrus nie meer nie en sy vertrou hom nie weer nie. |
|
|
In die toekoms … |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking