Inhoudsvrae
1. |
Beskryf Tasha se tatoe kortliks en sê waar dit aangebring is. |
2. |
Wie is die tatoekunstenaar, en waarvan het hý 'n tatoe? |
3. |
Onder watter wanindruk van die tatoekunstenaar verkeer ouma Lana, volgens Tasha? |
4. |
Hoekom, dink jy, spring Tasha op en hardloop badkamer toe? |
5. |
Hoe het Tasha se ma gesterf en wie was waarskynlik saam met haar? |
6. |
Tasha se pa wou nie oor haar ma praat nie. Volgens Tasha is dit dieselfde as om … (voltooi). |
7. |
Hoe het Tasha meer oor haar ma uitgevind toe niemand oor haar wou praat nie? |
8. |
Wat wens Tasha as sy die vriendelike man met die breë glimlag sien? |
9. |
Tasha verbeel haar dat die tatoe al hoe groter word. Waarheen versprei die tatoe orals? |
10. |
Watter besluit neem Tasha wat haar baie goed laat voel? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking