Maandag 07 Februarie 2022

Brander en ander: Eendag is eendag - Marlene Smit (Woordstrukture)

EENDAG IS EENDAG     Marlene Smit

Woordstrukture

1.

William (bly – sinoniem) ___ by sy (oupa en ouma – een woord) ___ in Skuinsdorp, waar al die mense (arm – intensiewe vorm) ___ is.

2.

Hy is in 'n (goed – vergrotende trap) ___ skool as Sias, wat nie van skool (like – Afrikaans) ___ nie en dikwels stokkies (voltooi idioom) ___.

3.

William is die (fiks – oortreffende trap) ___ van die twee seuns, en sy skoene is ook (skoon – vergrotende trap) ___ as Sias (se, s'n, syne – kies die regte woord) ___.

4.

Dit kos (R500 – skryf in woorde) ___ vir die rugbytoer, maar William kan dit nie (kos – afgeleide werkwoord) ___ om te gaan nie.

5.

William wil nie eendag (ryk – intensiewe vorm) ___ wees nie, maar hy wil graag sy (lewe + omstandighede – samestelling) ___ verbeter.

6.

Hy hoop hy sal een van die (kies – afgeleide naamwoord) ___ vir die toerspan wees, want hy is 'n (goed – regte vorm) ___ en (hard + werk – samestelling) speler.

7.

Hy gaan na Club 20 waar hy 'n (deelneem – afgeleide naamwoord) ___ aan die danskompetisie is; hy is die (wen – afgeleide naamwoord) ___ en kry R800 (cash – Afrikaans) ___.

8.

Hein se ma kan dit nie (glo, beloof, belowe – kies die regte woord) ___ as William die geld bring om vir die toer te (pay – Afrikaans) ___ nie.

9.

William se MIV-status is nie vir hom net 'n klein (probleem – verkleining) ___ nie, maar 'n (grootte, grote, grote – kies die regte woord) ___.

10.

William se depressiewe (gevoel – meervoud) ___ oor die lewe (beter – afgeleide werkwoord) ___ en sy kommer (verskyn – antoniem) ___ as hy negatief vir MIV toets.

 


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking