Dinsdag 08 Februarie 2022

Brander en ander: Eendag is eendag - Marlene Smit (Sinstrukture)

EENDAG IS EENDAG     Marlene Smit

Sinstrukture

1.

William woon by sy oupa en ouma. Al die mense in Skuinsdorp is baie arm.

 

Al die mense in Skuinsdorp, waar …, is baie arm.

2.

William se ma is dood. Hy het by sy oupa en ouma kom woon.

 

Nadat …, …

3.

Moet William elke dag alleen skool toe stap?

 

Nee, William hoef …

4.

William kan elke dag huis toe stap. Hy kan elke dag 'n taxi gebruik.

 

William kan elke dag óf …

5.

Hy verkies om huis toe te stap, want dit is goedkoper.

 

Aangesien …, …

6.

William is 'n goeie sportman en hy bly fiks deur baie te draf.

 

William is 'n goeie sportman wat …

7.

Hy neem aan die danskompetisie deel om die geldprys te wen.

 

Hy neem aan die danskompetisie deel sodat …

8.

Die borg sal al die onkostes betaal as hulle spelers op meriete kies.

 

Al die onkostes …, as spelers …

9.

R800 word deur William gewen en nou het hy genoeg sakgeld vir die toer.

 

Noudat William …, …

10.

Het William al iets oor die uitslag van die MIV-toets gesê?

 

Nee, …

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking