HOOFSTUK 19
Gemengde oefening
1. |
Kersdag is ‘n (sonder enige wind – gee een woord) ___ dag. Paul is nie (by die huis – gee een woord) ___ nie en Stef is in sy (verbleik – gee ‘n afgeleide deelwoord) ___ Beach Buggy onder by die rotse. |
2. |
Olga is (alleen – gee die intensiewe vorm) ___ by hul huis wanneer Barries haar daar gaan (visit – gee die Afrikaans) ___. Sy maak die deur (dadelik – gee 'n sinoniem) ___ oop. |
3. |
Olga-hulle se huis is (vol – gee die intensiewe vorm) ___ vreemde goed en die plek is (chaos – gee 'n afgeleide byvoeglike naamwoord) ___. Barries sal nooit so kan (leef, bly, woon – kies die beste woord) ___ nie en hy voel (nie gemaklik nie – gee een woord) ___. |
4. |
Olga het besluit om Stef te verlaat en (weggaan – gee die korrekte vorm) ___. Sy wil Namibië toe gaan. Sy nooi Barries uit om haar te (accompany – gee die Afrikaans) ___. Butcher sal help met al die (reël – gee 'n afgeleide (naamwoord) ___. |
5. |
Stef kom (onverwags – gee 'n sinoniem) ___ by die huis aan. Hy soek (vir, na, tot – kies die regte voorsetsel) ___ Barries, want Jona is buite die huis. Hy vertel dat daar 'n (aanrand – gee 'n afgeleide naamwoord) ___ op Barries se ma was en dat die dokters nie dink sy gaan die aanval (leef – gee die regte vorm) ___ nie. Paul het die (sleg – gee die regte vorm) ___ nuus by die (church – gee die Afrikaans) ___ ontvang. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking