HOOFSTUK 14
A.
Gemengde
oefening
Lees die sinne hieronder en skryf dit dan oor
soos aangedui:
1.
|
Barries kom
in die werkswinkel en sien dat Paul brandewyn drink.
|
Wanneer ...,
...
|
|
2.
|
Paul jaag
Barries weg en Barries dink hy moet Paul dalk van die rottegif vertel.
|
Barries ...
en hy dink hy behoort ...
|
|
3.
|
Paul stem in
om Barries die volgende dag veearts toe te vat.
|
Paul sê:
"Goed Barries, ..."
|
|
4.
|
"Ek wil
self ook dokter toe gaan, want ek kry vreeslike maagkrampe."
|
"Ek het
besluit om ..., aangesien ..."
|
|
5.
|
Die dokter
diagnoseer Paul met voedselvergiftiging.
|
Paul ...
|
|
6.
|
Paul en Stef
werk aan die kragopwekker. Die kragopwekker is weer stukkend.
|
Paul en Stef
werk aan die kragopwekker wat ...
|
|
7.
|
Barries en
Olga gaan na 'n rotspoel toe. 'n Seekat in die poel klim teen haar been op.
|
Barries en
Olga gaan na 'n rotspoel toe waar ...
|
|
8.
|
Barries is deur Stef gewaarsku om weg te bly
van Olga af.
|
Stef ...
|
|
9.
|
Het Stef en
Olga al voorheen by Paul se huis oorgeslaap?
|
Nee, ...
|
|
10.
|
Olga arriveer
later alleen in die Beach Buggy en sy is baie ontsteld.
|
Later ... en
dis duidelik dat ...
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking