HOOFSTUK 9
B. Gemengde
oefening
Lees die sinne hieronder en skryf dit
dan oor soos aangedui:
1.
|
Barries
is 'n skaakkampioen en hy hou nie daarvan om te verloor nie.
|
Barries
is 'n skaakkampioen wat ...
|
|
2.
|
Barries
sal iets kry om te rook as hy die skaakspel teen Paul wen.
|
Barries
sal iets kry om te rook as hy dit regkry om ...
|
|
3.
|
Paul
wen die skaakspel en hy moet sy belofte teenoor Barries nakom.
|
Die
skaakspel ... en hy hoef ...
|
|
4.
|
Die
skaakstukke val op die mat as Barries die tafeltjie omstamp.
|
Barries
... en ...
|
|
5.
|
Paul
vra: "Barries, wat gaan aan? Het jy mal geword?"
|
Paul
vra vir Barries ... en of ...
|
|
6.
|
Barries
speel nie weer skaak teen Paul nie.
|
In
die toekoms ...
|
|
7.
|
Barries
kry nie 'n kans om die gif uit sy tas te haal nie.
|
Die
vorige dag ...
|
|
8.
|
Barries
maak die rottegif met twee lepels fyn.
|
Barries
gebruik twee lepels om ...
|
|
9.
|
Het
Barries al voorheen iemand vergiftig?
|
Nee,
...
|
|
10.
|
Voorheen
het Paul nie 'n druppel drank gedrink nie.
|
Deesdae
...
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking