HOOFSTUK 9
Frases en bysinne
SINSTRUKTURE
A.
Frases en
Bysinne
Skryf die donker-gedrukte frases as bysinne oor soos aangedui. Moenie elke keer "is" as
werkwoord gebruik nie.
1.
|
Met Barries se aankoms op
die plaas was daar nie elektrisiteit nie.
|
|
Toe
..., was daar nie elektrisiteit nie.
|
|
|
2.
|
Die
skilderye teen die muur is almal
deur Paul gemaak.
|
|
Die
skilderye wat ..., is almal deur Paul gemaak.
|
|
|
3.
|
Barries
het rottegif in Johannesburg gekoop.
|
|
Barries
het rottegif gekoop toe ...
|
|
|
4.
|
Die
gif in die pakkie kan vir Paul
baie siek maak.
|
|
Die
gif wat .... kan vir Paul baie siek maak.
|
|
|
5.
|
Die
kos op die stoof is groente en
skaapvleis.
|
|
Die
kos wat ..., is groente en skaapvleis.
|
|
|
6.
|
Die
boks met Bollie in is vol
kaartjies wat Barries gemaak het.
|
|
Die
boks waarin ..., is vol kaartjies wat Barries gemaak het.
|
|
|
7.
|
Paul
speel skaak soos 'n ware kampioen.
|
|
Paul
speel skaak asof ...
|
|
|
8.
|
Die
tafeltjie met die skaakstukke lê
omgegooi.
|
|
Die
tafeltjie waarop ..., lê omgegooi.
|
|
|
9.
|
Paul
moet buite in die sterk wind gaan
hout kap.
|
|
Paul
moet buite waar ..., gaan hout kap.
|
|
|
10.
|
Na die storm is
die see weer kalm.
|
|
Nadat
..., is die see weer kalm
|
|
|
Skryf die donker-gedrukte bysinne as frases oor sonder om die basiese betekenis te verander.
1.
|
Wanneer dit vakansie is,
besoek Barries sy pa op die plaas.
|
|
Gedurende ...
|
|
|
2.
|
Wanneer dit winter is,
kry die Oos-Kaap dikwels sneeu.
|
|
Dit
sneeu dikwels in ...
|
|
|
3.
|
Paul
wil hê Barries moet vars groente eet wat
gesond en voedsaam is.
|
|
Paul
wil hê Barries moet ... vars groente eet.
|
|
|
4.
|
Die
teddiebeer wat in die boks lê, is
Bollie.
|
|
Die
teddiebeer ...
|
|
|
5.
|
Die
brandewynbottel wat Paul in sy matras
hou, is nog vol.
|
|
Die
brandewynbottel ...
|
|
|
6.
|
Terwyl daar 'n storm is,
moet Paul vuurmaakhout gaan kap.
|
|
Tydens
...
|
|
|
7.
|
Die
storm wat buite die huis woed, hou
die hele naweek aan.
|
|
Die
storm ...
|
|
|
8.
|
Barries dink hy
is 'n beter skaakspeler as Paul.
|
|
Volgens
...
|
|
|
9.
|
Die
skaakstukke wat op die mat lê, is
uit hout gekerf.
|
|
Die
skaakstukke ...
|
|
|
10.
|
Barries
vee vinnig die poeier wat op die vloer
beland het, op.
|
|
Barries
vee vinnig die poeier ...
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking