HOOFSTUK 9
WOORDSTRUKTURE
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1.
|
Barries het 'n (kies – gee 'n
afgeleide naamwoord) ___ of hy rou of gaar groente wil eet, maar die reuk van
kos maak hom (nauseous – gee die
Afrikaans) ___.
|
|
|
|
|
2.
|
Paul (promise – gee die Afrikaans) ___ om vir Barries iets te gee om te
rook as Paul die skaakspel (nie wen nie – gee een woord) ___ , maar Barries
(trou, wantrou, vertrou – kies die regte woord) ___ Paul nie.
|
|
|
|
|
3.
|
Barries gee oor as hy sy (koning – gee
die vroulike vorm) ___ tydens die skaakspel verloor. Hy spring (onmiddellik –
gee 'n sinoniem) ___ op en (vlieg, vlug, vleg – kies die regte woord) ___ na
sy kamer toe.
|
|
|
|
|
4.
|
Die wind waai buite en dis (koud – gee
die intensiewe vorm) ___. Paul lyk soos 'n regte (hout + kap – vorm 'n
samestelling) ___ met die byl in sy hand en sy (oog – gee die meervoud) ___ op
die kapblok voor hom.
|
|
|
|
|
5.
|
Paul was twee keer (trou – gee die
regte vorm) ___ en Barries sien pienk (slippers
– gee die Afrikaans) ___ in die een
bedkassie.
|
|
|
|
|
6.
|
Intussen ontdek Barries sy (favourite – gee die Afrikaans)
teddiebeer wat jare gelede (verskyn – gee 'n antoniem) ___ het in Paul se
kamer. Hy sien ook al die (kaarte – gee die verkleining) ___ wat hy vir Paul
gemaak het.
|
|
|
|
|
7.
|
Daar is net 'n kort (gang – gee die
verkleining) ___ tussen Paul se kamer en die (kitchen – gee die Afrikaans) ___ en Barries hoor Paul roep. Hy
gooi die gif (vinnig – gee die intensiewe vorm) ___ in die brandewynbottel.
|
|
|
|
|
8.
|
Barries is egter baie (roekeloos – gee
'n antoniem), want hy wil nie 'n (moord – gee 'n afgeleide persoonsnaam) ___
wees nie.
|
|
|
|
|
9.
|
Paul is (suspisieus – gee 'n sinoniem)
___ oor wat Barries in sy kamer doen, maar hy vra nie (vraag – gee die
meervoud) ___ nie en probeer (konfronteer – gee 'n afgeleide naamwoord) ___
vermy.
|
|
|
|
|
10.
|
Barries voel nou nie meer soos 'n
(verloor – gee 'n afgeleide naamwoord) ___ nie, want die gif gaan baie pyn
(oorsaak – gee 'n afgeleide werkwoord) en Paul baie laat (ly, lei, lui – kies
die regte woord) ___
|
|
|
|
|
Bron
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking