Maandag 01 Junie 2020

ASEM-gebaseerde taaloefeninge


HOOFSTUK 7

B.   Gemengde oefening

Lees die sinne hieronder en skryf dit dan oor soos aangedui:

1.
Stef Jonker dink dis 'n groot grap dat Barries dink hy is sy pa.

Volgens ...




2.
Stef laai Barries se bagasie bo-op die Beach Buggy se dak.

Barries se bagasie ...




3.
Volgens Nico is die klag van aanranding en saakbeskadiging teen Barries teruggetrek.

Nico sê vir Barries: "Sowel ..."




4.
Nico sê Barries moet soos 'n langafstandatleet vasbyt en uithou.

Nico sê: "Barries, jy moet probeer om ..."




5.
Barries eet 'n vleispastei. Hy kry maagkrampe.

Nadat ..., ...




6.
Wanneer Barries die motor stoot, word die krampe erger.

Toe ..., ...




7.
Het Barries al ooit voorheen 'n Beach Buggy gestoot?

Nee, ...




8.
Die pad is vol gate en hobbels.

Die pad waarop ..., ...




9.
Barries sien 'n sarong en sandale op die Beach Buggy se vloer lê.

Op die Beach Buggy se vloer ...




10.
Barries word deur 'n omgekrapte Stef gewaarsku om nie te vloek nie.

Stef is omgekrap en ...





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking