HOOFSTUK 3
B. Gemengde oefening
Lees die sinne hieronder en skryf dit
dan oor soos aangedui:
1.
|
Theo het 'n verkeersman
raakgery toe hy hulle van die pad afgetrek het.
|
|
'n Polisieman
... toe hy probeer het om ...
|
|
|
2.
|
Barries het
weens dwelmvergiftiging in die hospitaal beland.
|
|
Barries het
dwelmvergiftiging opgedoen, gevolglik ...
|
|
|
3.
|
Sy ma vertel
dat Theo 'n verkeersman raakgery het, maar dat Barries-hulle niks oorgekom
het nie.
|
|
Sy ma vertel:
" ..., maar julle ..."
|
|
|
4.
|
Barries se ma
dink Theo is nie Barries se vriendskap en lojaliteit werd nie.
|
|
Barries se ma
dink Theo sal nooit ...
|
|
|
5.
|
Terwyl
Barries in die hospitaal is, besoek twee polisie-offisiere hom.
|
|
Terwyl
Barries in die hospitaal is, word ...
|
|
|
6.
|
Die
polisievrou vra dat hulle Barries 'n kans moet gee om te gaan wys waar hy
dwelms koop.
|
|
Die
polisievrou vra dat hulle Barries 'n kans moet gee sodat ...
|
|
|
7.
|
As Barries sy
kooppunte vir die polisie uitwys, sal hy nie in die hof moet verskyn nie.
|
|
As Barries
bereid is om ..., hoef ...
|
|
|
8.
|
Barries kry
tot die volgende dag tyd om kaptein Mfeka se aanbod te oorweeg.
|
|
Kaptein Mfeka
sê: " ... "
|
|
|
9.
|
Barries dink
sy ma en die polisie het alles voor die tyd beplan.
|
|
Barries dink
alles ...
|
|
|
10.
|
Barries mag
nie dagga rook terwyl hy by sy pa op die plaas is nie.
|
|
Terwyl
Barries ..., word hy verbied om ...
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking